| Modulekode | INF 370 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
| Module-inhoud | Toepassing van stelselontleding en -ontwerp in 'n praktiese projek; programmering; gebruik van rekenaargesteunde ontwikkelingshulpmiddels. |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
| Voorvereistes | INF 261, INF 225, INF 271 en INF 272 |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Akademiese organisasie | Informatika |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App